Die omswerwinge van Egbert die Afrika-pikkewyn

Op die rand van uitwissing
Afrika-pikkewyne speel 'n belangrike rol in mariene ekosisteme maar staan op die rand van uitwissing.
Henriette Lamprecht
Ontmoet Egbert, 'n Afrika-pikkewyn wat as 'n verlate eier uit die Stony Point-pikkewynkolonie in Suid-Afrika gered is. Jare later, as volwassene, is hy gestrand in Swakop
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer