• Tuisblad
  • Omgewing
  • Die groot plastiekoorlog: Hoe mikroplastiek die mariene voedselweb binnedring

Die groot plastiekoorlog: Hoe mikroplastiek die mariene voedselweb binnedring

Sowat 5,2 triljoen dryf in die oop see
Mikroplastiek en nanoplastiek – met nanoplastiek wat selfs kleiner as mikroplastiek is, kan in ons liggame beland deur ons vel, die lug wat ons inasem, of die kos en drank wat ons verbruik.
Damian Schreiber
Ons is mal daaroor om plastiek te gebruik. Dit vergesel ons elke minuut van die dag, of dit nou in motors, boumateriaal, plastiekverpakking, mediese toerusting, visgereedskap of el
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer