Die gevaar van elektriese heinings
Eis jaarliks duisende likkewane, ietermago’s
Ekoloë en bestuurders van bewaringsgebiede sê hulle is lank reeds bewus van die potensiële gevare van geëlektrifiseerde heinings, maar die werklike risiko en bedreiging is nog nooit werklik nagevors nie.
Nuwe navorsing toon dat geëlektrifiseerde heinings op plase dikwels vir die vrektes van veral veldlikkewane verantwoordelik is, gevolg deur steenbokke, ietermago’s, skilpaaie en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie