Demoina-bossie is gevaarlik

Verspreiding vinnig, verwoestend
Die indringerplant hou ernstige bedreigings in vir landbou, menslike gesondheid en biodiversiteit in.
Francoise Steynberg
Die demoina-bossie (Parthenium hysterophorus) is gevaarlik en een van die mees aggressiewe en vernietigende indringerplante wat tans oor dele van Afrika versprei.Oorspronklik afkom
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer