Dapper stappers takel mens-olifant-konflik
150 kilometer deur die Kunene
'n Groep stappers, asook 'n paar verteenwoordigers van die Rössing Foundation, het tussen 5 en 9 Julie die Kunene Elephant Walk deur die afgeleë noordwestelike deel van die land afgelê.
’n Groep ywerige stappers het vandeesmaand ’n staptog van 150 kilometer saam met ‘n span gemeenskapswildbewaarders van ses bewaringsgebiede in die Kunenestreek aangepak om ge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie