Bykans 300 km se visvangnette verbrand
Viswagters in konstante gevaar
Dit is 'n voortdurende stryd om die visbevolking in die Sikunga-kanaal van uitwissing te bewaar.
Verlede jaar is 278 kilometer onwettige visvangnette uit die Sikunga-kanaal in die Zambezi deur die Sikunga Fish Guards verwyder en verbrand. Die gekonfiskeerde nette was hoofsaakl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie