Betoging teen mynbedrywighede
Bewaringsgebied glo bedreig
Die bewaringsgebiede wat deur die onlangse mynbedrywighede naby Khorixas geraak is, het gister 'n vreedsame betoging gehou.
’n Klagskrif is gisteroggend aan die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme oorhandig in ’n poging om die omgewingsklaringsertifikate wat mynbedrywighede in bewaringsg
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie