Aardverwarming hou bedreiging vir renosters in
Etosha té gou té warm
Die wetenskaplikes se gevolgtrekking is dat renosters nie so sensitief is vir die verandering in reënval nie, maar dat dié bedreigde diere wel nie in 'n temperatuurstyging van 4°C sal kan oorleef nie.
Kommer heers oor die impak van klimaatsverandering en aardverwarming op die renosters in die Etosha Nasionale Park, omdat dié park glo baie gouer te warm gaan wees vir dié bedrei
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie