27 boorgate vir Kavango-Wes
Krokodille volop in dié gebied
Die streek se goewerneur doen 'n beroep op kantore, ministeries en agentskappe om van hul funksies na streekrade te desentraliseer om dienslewering aan die gemeenskap te verbeter.
Verskeie boorgate is langs die Kavangorivier geboor en geïnstalleer waar krokodille volop is in ’n poging om veilige drinkwater aan inwoners in die Kavango-Wesstreek te voorsien
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie