Zumba vir kanker
Zumba vir kanker

Zumba vir kanker

Henriette Lamprecht
Windhoekers kan Saterdag hul beste danspassies ten bate van die Kankervereniging van Namibië (CAN) tydens 'n spesiale Zumba-sessie uithaal. Die dansery skop 08:00 en kaartjies is vooraf teen N$50 per persoon by CAN se kantore in die hoofstad beskikbaar. Kaartjies is Saterdag ook by die Old Wheelers Klub beskikbaar waar dit plaasvind en wel teen N$100 per persoon.

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer