Zuma wil verslag oor Guptas nietig verklaar
Suid-Afrika se pres. Jacob Zuma probeer nou om die verslag oor “staatskaping” onwettig verklaar te kry.
Jan de LangeEers wou pres. Jacob Zuma net die bekendmaking van adv. Thuli Madonsela se verslag oor “staatskaping” vertraag. Nou wil hy die verslag heeltemal begrawe sodat nie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie