'Zuma wil na Dubai ontsnap'

Korrespondensie tussen lede van die Gupta-familie en hul ­werknemers dui die ­Suid-Afrikaanse president se planne vir 'n 'tweede tuiste' aan.
­Korrespondensie tussen ­lede van die omstrede Gupta-familie en hul werknemers suggereer dat pres. Jacob Zuma dit oorweeg om die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) sy familie se �
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer