Zuma-seun vas oor korrupsie
Oudpres. Jacob Zuma se seun word aangekla weens sy rol in ’n beweerde poging deur die Guptas om Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, met R600 miljoen om te koop.
Abram Mashego - Duduzane Zuma gaan Maandag in die handelshof in Johannesburg verskyn op ’n aanklag van korrupsie.Oudpres. Jacob Zuma se seun word aangekla weens sy rol in ’n b
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie