Ziveli slaan terug teen beswaardes

Ontwikkelaars van die Ziveli Lifestyle Village buite Windhoek is vol vertroue besware teen die projek sal as ongegrond bewys word.
Dani Booysen
Die land se hoogste hof is genader om te gelas bouwerk by 'n leefstyloord naby Windhoek mag hervat.“Ons verwag die ontwikkeling sal binne 'n redelike tyd terug op koers wees,”
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer