Zim-weermag gryp dalk in
Zimbabwe is blykbaar “op ’n mespunt” nadat dié land se weermaghoof aangedring het dat die “uitsuiwering” van pres. Robert Mugabe se Zanu-PF beëindig word, nadat adj.pres. Emmerson Mnangagwa verlede week in die pad gesteek is.
Genl. Constantino Chiwenga het Maandag op ’n nuuskonferensie, waar minstens 90 senior weermaglede teenwoordig was, gesê: “Die huidige uitsuiwering wat duidelik lede van die (Z
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie