Zim moet staatsamptenare aflê – WB
Die oorheersende rol wat die Zimbabwiese regering in dié land se ekonomie speel, het volgens die Wêreldbank (WB) ’n “beduidende struikelblok vir langtermyngroei” geword.
Volgens ’n verslag deur die Wêreldbank (WB) bestee Zimbabwe te veel aan staatsamptenare se salarisse.Die WB sê die manier hoe finansiering in sommige sektore gestruktureer is,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie