Zim: Gaping tussen Zanu-PF, MDC ál kleiner
Volgens die meningspeiling het 20% van die respondente wat genader is, gesê hulle is onseker of gaan glad nie stem nie.
Zimbabwiese kiesers jonger as 40 jaar is keelvol vir die regerende Zanu-PF en dit speel 'n groot rol in die swaai weg van dié party.Só meen emeritus professor Pieter Labuschagne
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie