Zim en Kuba deel raad

Die Zimbabwiese regering sê danksy verskeie ondersteuningsprogramme vir hervestigingsboere is dié land op 'n positiewe trajek geplaas om sy status as Afrika se broodmandjie te herwin.
Elvira Hattingh
Die Zimbabwiese regering het by Namibië se tweede nasionale grondkonferensie sy hervesti­gingsmodel as 'n voorbeeld van grondhervorming aangebied wat produksie verbeter het.Die Z
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer