Zim ‘beste winskoop in Afrika’, sê minister in Davos
Die minister van finansies sê hy hoop om teen aanstaande jaar die huidige inflasiekoers van 42% tot onder 10% te laat daal en ’n nuwe geldeenheid in te stel.
Die Zimbabwiese minister van finansies het Dinsdag in Davos ’n optimistiese vooruitsig vir sy land geskets, ondanks gewelddadige betogings in die land waarin minstens 12 mense do
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie