Zim: 100% risiko; net 49% wins

Die buurland het onlangs aangekondig sy vereistes vir plaaslike eienaarskap word verslap.
Aldi Schoeman – Selfs al verslap Zimbabwe sy vereistes vir plaaslike eienaarskap van myne, val beleggers nie oor hul voete om te belê nie. Die rede is die krisis met buitelandse
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer