Zexit: Ekonomie kan nou met tot 2% groei

Jacob Zuma se bedanking bring 'n einde aan 'n tydperk van politieke en beleidsonsekerheid, sê prof. Raymond Parsons.
Elvira Wood - Pres. Jacob Zuma se besluit laat Woensdagaand om tóg te bedank is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.Adj. pres. Cyril Ramaphosa het met onmiddellike effek a
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer