Zenobia Seas verskyn weer vlugtig vir moord op dogter
Die vrou wat na bewering haar kind vermoor het, se saak is vir verdere ondersoek uitgestel.
Me. Zenobia Seas (32) wat na bewering haar dogter twee dae voor haar derde verjaardag in September vermoor het, het Dinsdag vlugtig in die hof op Hentiesbaai verskyn.Landdros Surit
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie