Zambiër vas met renosterhoring, ivoor
'n Zambiese man is gister in Malengalenga in die Zambezistreer met een renosterhoring en een olifanttand deur die Nambiese polisie in hegtenis geneem.
Adj.komm. Edwin Kanguatjivi, die polsiiewoordvoerder, het die voorval bevestig en gesê die Zambiër sal op 'n klag van die onwettige besit van beheerde wildprodukte in die hof verskyn.
Foto ter illustrasie Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie