Yuppiechef: Nie álmal wil aanlyn koop
Terwyl tradisionele handelaars hul aanlyn winkels op dreef kry, het die bedrewe aanlyn winkel Yuppiechef pas sy eerste winkel met mure en 'n dak oopgemaak.
Aldi Schoeman - Die verkoper van kombuisware en kooktoerusting, Yuppiechef, het op 1 Oktober sy deure in Willowbridge in Kaapstad geopen nadat dit 11 jaar lank uitsluitlik 'n aanly
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie