Ysterspoor se rookfantoom
Ysterspoor se rookfantoom

Ysterspoor se rookfantoom

Dani Booysen
'n Leser het op 5 Oktober die video geneem van 'n trein wat uit Swakopmund na Usakos vertrek.


TransNamib het by navraag verduidelik 'n fout met die lokomotief se enjin is te laat ontdek en dat dit wel by die volgende stasie van die spoor gerangeer is. "Ongelukkig, weens ons verouderende vloot, staar ons vele tegniese probleme in die gesig wat eers aan die lig kom wanneer treine begin loop, maar ons hanteer enige kwessies onmiddellik," het me. Abigail Raubenheimer, woordvoerder van die nasionale karweier, verduidelik.

Kommentaar

Republikein 2025-06-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer