Ysterperd se skelet

Dani Booysen
“Usakos se hitte is net so warm soos die mense wat hier woon, mense met harte van goud. Hierdie is vermoedelik deel van die oorblyfsels van die trein wat in die Khanrivier beland het gedurende 1940. Geskiedenis wat hier langs die treinbrug lê wat oor die dorre rivier loop. TransNamib en die inwoners moet dit mooi uitgrawe en bewaar voordat die oorblyfsels op ‘n skroofwerf beland.” – Mogamat Salie Saban

Kommentaar

Republikein 2025-11-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer