Ysterertsmyn dalk op Windhoek se voorstoep
Indien ’n mynlisensie aan die maatskappy Brake Trading toegeken word, kan Windhoekers hulle regmaak vir ’n oopgroef-ysterertsmyn op hul voorstoep.
Ronelle Rademeyer - Gemeenskapsvergaderings word vandag by Neudamm en in Windhoek gehou vir insette oor die impak wat die beplande ysterertsmyn 50 km oos van die stad, op die omgew
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie