Xie kap terug oor 'diskriminasie'

Die sakeman sê as 'n Namibiese burger het hy vir 'n simboliese betaling van N$1 per jaar sy dienste aangebied, maar op grond van sy velkleur word teen hom gediskrimineer.
Kenya Kambowe
Kenya Kambowe op Rundu – Die Chinees gebore sakeman mnr. Charlie Min Xie, 'n Namibiese burger vir die afgelope 15 jaar, sê dit was onregverdig en rassisties dat sy aanstelling a
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer