Wynbedryf siek en sat vir goedkoop en vrolik wees

Die dokumentêr skop af met 'n verwysing na die land se “topwyne wat voortdurend aandag van wynbeoordelaars, fynproe­wers en wynliefhebbers internasionaal kry” en skets dan 'n donker prentjie van wat besig is om weens swak pryse te gebeur.
Nellie Brand-Jonker - Die wynbedryf is so sat vir die swak pryse wat wyn oorsee haal dat 'n video vervaardig is wat vandeesweek bekend gestel word. Dit is op dieselfde tyd dat inte
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer