Wyle dr. Japie met ruimtemissie vereer

Die plan is om die eerste kommersiële, ruimte-gebaseerde beeldmateriaal te skep wat gaan help om waterstres, risiko’s vir veldbrande asook landbou te monitor.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Hydrosat gaan sy eerste ruimtemissie, waarin dit met behulp van ‘n satelliet ‘n termiese infrarooikaart van die aarde wil skep, na dr. Japie van Zyl vernoem.
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer