Wurger skuldig bevind

Die man wat daarvan beskuldig is dat hy 'n jong vrou vermoor het en haar liggaam aan die brand gesteek het, is verlede week in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Regter Christie Liebenberg het Ivan //Hoëseb verlede Donderdag skuldig bevind op klagte van moord, diefstal en dwarsboming van die gereg wat spruit uit me. Eliz
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer