Wêrelddag vir Renosters met suksesse gedenk

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Wêrelddag vir Renosters word vandag gevier met Namibië wat met die grootste swartrenosterbevolking (93%) en die tweede meeste witrenosters ter wêreld spog.
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer