Wêreldatletiek keur drie van Mboma se wêreldrekordtye af
Slegs haar Olimpiese silwer-wentyd word as 'n wêreldrekord erken. Haar afrigter Henk Botha sê die les is geleer, dat die Namibiërs volgende keer ná 'n rekordtyd op toetsing vir verbode middels sal aandring.
Andrew Poolman – Drie van Christine Mboma, Namibië se wonderkind en silwermedaljewenner van die 2020 Olimpiese Spele, se ander wêreldrekordtye verlede jaar is deur Wêreldatl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie