Wêreld se oë nou op Kuba se 'kroonprins'
Met die dood van die Kubaanse leier, Fidel Castro, en met die belofte van sy broer, Raul, om binne die volgende 15 maande die tuig as president neer te lê, sal die groot oomblik binnekort vir die sogenaamde kroonprins, Miguel Diaz-Canel, aanbreek.
Fidel Castro het verlede Vrydag in die ouderdom van 90 jaar gesterf en sy 85-jarige broer, Raul Castro, wat in 2008 as president oorgeneem het, sê hy sal in Februarie 2018 aan die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie