Wêreld gaan Kofi mis
Vlae by die hoofkantoor van die Verenigde Nasies in New York en elders gaan vir drie dae halfstok hang ná die dood van mnr. Kofi Annan.
Denver Kisting – Pres. Hage Geingob sê die ontslape voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), mnr. Kofi Annan, het die Afrika-vasteland én die mensdom op �
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie