Wrak en stukke opgeruim
Wrak en stukke opgeruim

Wrak en stukke opgeruim

Tanja Bause
Die wrak van die viertrekvoertuig wat gister by Sandvishawe deur die see verniel is, word vandag verwyder.
Mnr. JP Koch het twee gaste op ‘n toer na dié toeriste-aantreklikheid geneem toe hy vasgesit het en die voertuig deur die see omgedop en beskadig is. Hy en sy gaste het niks oorgekom nie. Lees die berig in môre se Republikein.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer