Woord van week
poliandrie s.nw.
Praktyk waarvolgens 'n vrou met twee of meer mans op 'n gegewe tydstip getroud is of 'n intieme verhouding het; sinononiem veelmannery.
poligamie s.nw. (‹Gr. polus, ``baie' en gamos, ``huwelik')
Praktyk waarvolgens iemand met twee of meer persone op 'n gegewe tydstip getroud is of 'n intieme verhouding het; teenoor monogamie.
poliginie s.nw. (‹Gr. polus, ``baie' en gune, ``vrou')
Praktyk waarvolgens 'n man met twee of meer vroue op 'n gegewe tydstip getroud is of 'n intieme verhouding het; sinoniem veelwywery.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie