Woord van die week
hermeties b.nw.
So dig dat niks, veral geen lug of vog, dit kan deurdring nie; beskerm teen blootstelling aan lug; lugdig: Hermeties gesluit, verseël. ’n Hermetiese afsluiting. ’n Hermeties geslote ballon. Hermetiese verseëling, verseëling van ’n vat, fles of ander afgeslote ruimte deur smelting, soldering of sweising sodat niks van die inhoud daarvan kan ontsnap nie. Ook fig.: Jy kan ’n lewendige mens nie hermeties afsluit nie, en daarom bly sy taal onderworpe aan die werking van die wet van integrasie (S.P.E. Boshoff).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie