Woord van die week

Sanet de Waal
rossig b.nw., rossige; rossiger, rossigste. (enigsins digterlik) 1 Met 'n rooierige, bruinerige of enigsins pienkerige skynsel: Rossige erdewerk. Rossige hare. 'n Rossige baard
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer