Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

konfrater s.nw., konfraters. (Latyn con “saam met” en frater “broer”)

Iemand wat jou maat of kameraad is of tot dieselfde broederskap of orde behoort, of dieselfde amp beklee en daardeur ook kameraadskaplik met jou verkeer — meermale gebruik in ongunstige verband: Boniface het rusie gekry met sy vroeëre konfrater (F.C.L. Bosman: Drama en Toneel I, 1928, 495). 'n Paar swierbolle sing dronkmansliedjies. Dis Muis en sy konfraters wat afskeid neem (H.J.M. Redelinghuys: Skipper, 1943, 48).

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer