Woord van die week

Sanet de Waal
aan die neus lei: idiomatiese uitdrukking

1 Bedrieg of mislei: Ewe skielik laat die praktiese Subelia haar aan die neus lei deur stories wat deur ... waarsegsters saamgeflans is! (A.P. Roux: Stad, 1960, 19).

2 Manipuleer om volgens iem. of iets anders se begeertes, grille of wense op te tree of te handel: Moet jou nie deur die mode aan die neus laat lei nie (Beeld, 25 Sept. 1990, bylae, viii).

Kommentaar

Republikein 2026-06-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer