Woord van die Week
takseer ww., het getakseer.
1 Waarde bepaal, skat: 'n Eiendom takseer. Die skade na 'n storm probeer takseer.
2 Beoordeel: Iemand lig takseer. Hoe takseer jy haar?
Iemand op sy baadjie takseer Iemand op sy voorkoms beoordeel.
Uit Nederlands taxeren, uit Frans taxer, uit Latyn taxare "skat, bepaal".
Verskaf deur die Woordeboek va die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie