Woord van die week
soutsak sit of soms soutsaksit idiomatiese uitdr. (‹Ndl. als een zoutzak zitten, ``gemaklik of futloos sit’’)
1 Stewig of onbeweeglik sit.
2 Teenstand bied of probeer keer.
3 (ongewoon) Koes en swenk om iem. se vuiste te probeer ontduik: Ek moes net soutsak sit om nie raak geslaan te word nie. (Ook opgeteken in Namakwaland).
4 (ongewoon) Naby aan mekaar sit: Die kêrel en nooi gaan vanaand soutsak sit by die opsitkers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie