Woord van die week
gaip s.nw. (Moontlik uit Duits kaib, met 'n betekenisontwikkeling van "maanhaarjakkals" na "agteraf” of “dom persoon")
1. Onverfynde, agteraf persoon.
2. Baie dom persoon.
'n Man wat so 'n gaip was om met 'n spooksel te praat (D. Mostert). Ag, jou gaip! (J.F.W. Grosskopf). ”Gaip” is volgens sommiges 'n kommandowoord uit die Engelse Oorlog wat die Boere miskien by 'n Switser gehoor het (J.F.W. Grosskopf). Ons is in daardie tyd afgeskilder as 'n klomp gaipe en halfbeskaafde rowers (J.P. la G. Lombard).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie