Woord van die week
pimpel ww., het gepimpel; byv. en byw. pimpelende, pimpelend.(geselstaal) Sterk drank drink, dikwels in oormaat: Hulle sit al heel aand en pimpel. Die studente het die naweek behoorlik gepimpel.
pimpel: pimpel en pers idiomatiese uitdr. Vol kneusplekke wat sigbaar verkleur het.
pimpeltjie s.nw. (geselstaal; verouderd) Klein kelkie of klein hoeveelheid alkoholiese drank, gewoonlik genoeg om so 'n kelkie te vul: As die gerwe aangery word, drink jy om elfuur so 'n pimpeltjie sjerrie (D.J.Opperman: Gees, 1968, 9).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
www.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie