Woord van die Week
Sisufosarbeid s.nw. (na Sisufos, die koning van Korinthe, wat vlgs. die Gr. mitologie deur die gode opdrag gegee is om 'n rotsblok teen 'n berg uit te stoot, waarna dit v.d. kruin af teruggerol het na onder en hy telkens weer van vooraf moes begin) Moeilike, herhalende en soms oënskynlik sinlose werk: Na die werk van woordeboekmakers word verwys as Sisufosarbeid omdat hulle met onverdrote ywer woorde saamstel.
Verskaf deur die Woordeboek va die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za
Verskaf deur die Woordeboek va die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie