Woord van die Week
kabaal s.nw., kabale.
1 Groot, hinderlike lawaai, gewoonlik van luidrugtige mense: Watter helse kabaal het gisteraand hier aangegaan? Was dit 'n Bacchusfees? (Willem van der Berg).
2 Bohaai wat ontevredenheid of protes uitdruk: Die kind wat 'n kabaal opskop omdat die bure se kind speelgoed gekry het en hy nie (Die Burger).
3 (ongewoon) Knoeiery van 'n klein groepie persone om hulself te bevoordeel: Hervorming van die kiesstelsel, wat volgens die algemene mening kabale en intriges aanmoedig (Die Burger).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie