Woord van die
Woord van die

Woord van die

Gerine Hoff
xenofobie s.nw.

Afkeer van alles wat vreemd is of vreemdelinge (vreemdelinghaat).

Uit Eng. xenophobia (1909) of Ndl. xenofobie (1926 -- 1950), in Frans is dit xénophobie

Samestelling met xeno-, Grieks vir “vreemd” en fobie van die Grieks phobein “om te vrees” of s.nw. phobos “vrees”.

xenofilie s.nw.

Liefde vir die vreemde of vreemdelinge.

Uit Ndl. xenophilie (1858).

Ndl. xenophilie uit Grieks xenophilia, met lg. van xenos “vreemd, vreemdeling” en philein “liefhê”.





Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

Kommentaar

Republikein 2025-08-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer