Wolk hang oor SA se groei in 2019
In sy ontleding sê die Wêreldbank dat die vooruitsig vir die wêreldekonomie in 2019 verdonker het.
Hanlie Stadler - Suid-Afrika se ekonomie gaan dalk in 2019 met ’n tam 1,3% groei. Dié voorspelling deur die Wêreldbank is die mees pessimistiese voorspelling nóg oor die land
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie