Woestynolifante kry halsbande
            
                                                            Elephant Human Relations Aid (EHRA) het vir die eerste keer twee olifantbulle, Bennie en Porthos, met GPS-halsbande voorsien. Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het hul veearts dr. Axel Hartman beskikbaar gestel. Die halsbande is deur Aktionsgemeinschaft Artenschutz (AGA) e.V. gefinansier en sal EHRA met waardevolle inligting voorsien. Foto’s Christin Winter
                                    
            
        

                
                
                
                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie